1 Dawid het gedink: Eendag sal Saul my kry en dan sal hy my doodmaak. Dit sal beter wees as ek wegvlug na Filistyne-land, dan sal Saul ophou om my oral in die land Israel te soek. So sal ek wegkom van hom.
Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 27
Kyk 1 Samuel 27:1 in konteks