2 Konings 15:16 ABA

16 Sallum was koning toe Menahem die stad Tifsag oorwin het. Hy het almal in die stad en naby die stad doodgemaak. Hy het van Tirsa gekom, en die leiers van Tifsag wou nie die poorte van die stad oopmaak vir hom nie. Hy het al die vroue in die stad wat babas verwag het, oopgesny.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 15

Kyk 2 Konings 15:16 in konteks