23 Maar Agimaäs het gesê: “Dit maak nie saak nie, ek wil hardloop.”Joab sê toe: “Goed, jy mag hardloop.”Agimaäs het op die pad langs die Jordaan-rivier gehardloop, en hy het by die Kussiet verbygegaan.
Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 18
Kyk 2 Samuel 18:23 in konteks