2 Samuel 18:26 ABA

26 En toe sien die wag nog ’n man wat nader hardloop. Die wag skree toe af na die poort en hy sê: “Daar kom nog ’n man wat hardloop, hy is ook alleen.”Die koning het gesê: “Dit is ook goeie nuus.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 18

Kyk 2 Samuel 18:26 in konteks