10 Hy het die hemel oopgeskuifen Hy het afgekom,daar was donker wolkeonder sy voete,
11 Hy het op ’n gerub geklimen Hy het gevlieg,Hy het verskyn op die vlerkevan die wind.
12 Dit was donker rondom Hom,donker water en dik wolkehet Hom toegemaak.
13 Dit het geblink voor Hom,kole vuur het geskyn.
14 Die Here het die donderweerlaat raas in die lug,die Hoogste Godhet hard gepraat.
15 Die weerligstrale was sy pyle,Hy het sy vyandena alle kante toe gejaagen Hy het hulle laat vlug.
16 “Wanneer die Heremet sy vyande raas,wanneer die asem uit sy neus’n stormwind word,dan word die see leeg,en die fondamentevan die wêreld lê oop.