24 Ek het alles gedoen wat Hygesê het,ek het aangehou om reg te doen.
25 Ek is onskuldig.Die Here het gesien dat ekniks verkeerd doen nie,en Hy het my beloon.
26 U doen wat U belowe hetvir die mense wat doenwat húlle belowe.U is altyd goed vir die mensewat net goed doen.
27 Wanneer mense rein isen by U mag wees,dan is U by hulle.Wanneer mense vals is,dan is U te slim vir hulle.
28 U red mense wat hulleselfnie kan beskerm nie,en U verneder mense wat dinkhulle is belangrik.
29 Ja, Here, U gee vir my lig,U maak lig wanneer dit donkeris om my.
30 Ja, wanneer U by my is,dan kan ek ’n klompmense aanval,wanneer U, my God, by my is,dan kan ek oor’n hoë muur spring.