28 U red mense wat hulleselfnie kan beskerm nie,en U verneder mense wat dinkhulle is belangrik.
29 Ja, Here, U gee vir my lig,U maak lig wanneer dit donkeris om my.
30 Ja, wanneer U by my is,dan kan ek ’n klompmense aanval,wanneer U, my God, by my is,dan kan ek oor’n hoë muur spring.
31 “Wat God doen, is alles reg,wat die Here sê, is altyd waar.Hy is soos ’n skild vir almalwat na Hom toe vlug.
32 Die Here is die enigste God,net ons God is ’n Rots.
33 Hy is die God wat sterk is,ek is veilig by Hom,Hy maak my lewe veilig.
34 Hy laat my so vas staansoos ’n ribbok,Hy laat my veilig staanop hoë plekke.