4 Here, ek wil U prys,want U het my geredvan my vyande.
5 Die branders van die doodwou my vashou,waterstrome het oor my gespoelen wou my doodmaak.
6 Toue van die doderykhet my vasgebind, vangstrikke van die doodhet my gevang en vasgehou.
7 “Wanneer dit sleg gaan,dan skree ek: Here!Ek roep na my God,Hy hoor my stem in sy paleis,Hy hoor wanneer ek roepen vra dat Hy my moet help.
8 Die aarde het geskuden gebewe,die fondamente van die hemelhet gebewe en geskud,want die Here was kwaad.
9 Rook het uit sy neus gekom,vuur het uit sy mond gebrand,kole vuur het uit Hom gekom.
10 Hy het die hemel oopgeskuifen Hy het afgekom,daar was donker wolkeonder sy voete,