35 Hulle gee toe daardie nag weer vir hulle pa wyn, en die jongste dogter het by hom gaan slaap. Hy het nie geweet dat sy by hom kom slaap het en opgestaan het nie.
36 Lot se twee dogters het toe swanger geword en hulle het hulle pa se kinders gekry.
37 Die oudste dogter het ’n seun gekry en sy het hom Moab genoem. Hy is die voorvader van die Moabiete.
38 Die jongste dogter het ook ’n seun gekry en sy het hom Ben-Ammi genoem. Hy is die voorvader van die Ammoniete.