30 Jakob het die plek Pniël genoem. Hy het gesê: “Ek het God gesien. Hy was so naby my dat ek sy gesig kon sien, en ek het nie gesterf nie.”
Lees volledige hoofstuk Genesis 32
Kyk Genesis 32:30 in konteks