27 Jakob het by sy pa Isak in Mamre by Kirjat-Arba gekom. Kirjat-Arba se ander naam was Hebron. Die mense van daardie land het vir Abraham en Isak toegelaat om daar te woon.
Lees volledige hoofstuk Genesis 35
Kyk Genesis 35:27 in konteks