25 Josef het vir sy slawe gesê om sy broers se sakke vol koring te maak, en om hulle geld terug te sit in hulle sakke. Josef het ook gesê sy slawe moet vir sy broers padkos gee.
Lees volledige hoofstuk Genesis 42
Kyk Genesis 42:25 in konteks