20 Die families in die Juda-stam het hierdie stede gekry:
21 Ver in die suide langs die grens van die land Edom het hulle die stad Kabseël gekry, en ook Eder, Jagur,
22 Kina, Dimona, Adada,
23 Kedes, Gasor, Jitnan,
24 Sif, Telem, Bealot,
25 Gasor-Gadatta, Kerijot-Gesron, dit is Gasor,
26 Amam, Sema, Molada,