36 Saärajim, Aditajim, Gedera en Gederotajim. Dit was 14 stede en die dorpies daar naby.
37 Hulle het ook hierdie stede gekry: Senan, Gadasa, Migdal-Gad,
38 Dilan, Mispe, Jokteël,
39 Lakis, Boskat, Eglon,
40 Kabbon, Lagmas, Kitlis,
41 Gederot, Bet-Dagon, Naäma en Makkeda. Dit was 16 stede en die dorpies daar naby.
42 Die Juda-stam het ook hierdie stede gekry: Libna, Eter, Asan,