43 Jiftag, Asna, Nesib,
44 Keïla, Aksib en Maresa. Dit was nege stede en die dorpies daar naby.
45 Die Juda-stam het ook Ekron, en die woonplekke en dorpies daar naby, gekry,
46 en wes van Ekron het hulle al die stede naby Asdod, en die dorpies daar naby, gekry,
47 en Asdod en die woonplekke en dorpies daar naby, en Gasa en die woonplekke en dorpies daar naby, tot teen Egipte-spruit en die strand van die Groot See.
48 In die Bergland het hulle hierdie stede gekry: Samir, Jattir, Soko,
49 Danna, Kirjat-Sanna, dit is Debir,