51 Gosen, Golon en Gilo, elf stede en die dorpies daar naby.
52 Daar was ook hierdie stede: Arab, Duma, Esan,
53 Janum, Bet-Tappuag, Afeka,
54 Gumta, Kirjat-Arba, dit is Hebron, en Sior. Dit was nege stede en die dorpies daar naby, en
55 Maon, Karmel, Sif, Jutta,
56 Jisreël, Jokdeam, Sanoag,
57 Kajin, Giba, Timna. Dit was tien stede en die dorpies daar naby, en