55 Maon, Karmel, Sif, Jutta,
56 Jisreël, Jokdeam, Sanoag,
57 Kajin, Giba, Timna. Dit was tien stede en die dorpies daar naby, en
58 Galgul, Bet-Sur, Gedor,
59 Maärat, Bet-Anot, Eltekon. Dit was ses stede en die dorpies daar naby, en ook
60 Kirjat-Baäl, dit is Kirjat-Jearim, en Rabba. Dit was twee stede en die dorpies daar naby.
61 In die woestyn was daar Bet-Araba, Middin, Sekaka,