14 In die noorde draai die grens na die stad Gannaton, en dan gaan dit tot by die stad Jiftag-El.
15 Ander stede wat hulle gekry het, is Kattat, Nahalal, Simron, Jidala en Betlehem. Dit was almal saam twaalf stede en die dorpies daar naby.
16 Hierdie stede en die dorpies daar naby is die grond van die families in die Sebulon-stam.
17 Josua het die vierde lootjie getrek, die families in die Issaskar-stam het toe hulle grond gekry.
18 Die stede wat aan hulle behoort, is: Jisreël, Kesulot, Sunem,
19 Gafarajim, Sion, Anagarat,
20 Rabbit, Kisjon, Ebes,