17 Josua het die vierde lootjie getrek, die families in die Issaskar-stam het toe hulle grond gekry.
18 Die stede wat aan hulle behoort, is: Jisreël, Kesulot, Sunem,
19 Gafarajim, Sion, Anagarat,
20 Rabbit, Kisjon, Ebes,
21 Remet, En-Gannim, En-Gadda en Bet-Passes.
22 Hulle grens gaan langs die stede Tabor, Sagasajim en Bet-Semes verby en dan tot teen die Jordaan-rivier. Hulle het 16 stede en die dorpies daar naby gekry.
23 Hierdie stede en die dorpies daar naby behoort aan die families in die Issaskar-stam.