32 Van die Naftali-stam het hulle hierdie stede gekry: die asielstad Kedes in Galilea en die stede Gammot-Dor en Kartan, saam met die weivelde by die stede. Dit was drie stede.
Lees volledige hoofstuk Josua 21
Kyk Josua 21:32 in konteks