7 Julle moenie vriende word van die volke wat nog hier by julle is nie. Julle moenie tot hulle gode bid en hulle name noem wanneer julle iets belowe nie. Julle moenie hulle dien en voor hulle buig nie.
Lees volledige hoofstuk Josua 23
Kyk Josua 23:7 in konteks