11 As daardie persoon nie sy hande afgespoel het nie en hy raak aan ’n ander persoon, dan moet die ander persoon sy klere was en hy moet homself bad. Hy is onrein tot die aand.
Lees volledige hoofstuk Levitikus 15
Kyk Levitikus 15:11 in konteks