21 Hy het die binnegoed en die pote gewas en hy het dit ook verbrand. Hy het die hele ram op die altaar verbrand. Dit was ’n brand-offer, ’n vuur-offer, soos die Here vir Moses gesê het. Dit ruik lekker vir die Here.
Lees volledige hoofstuk Levitikus 8
Kyk Levitikus 8:21 in konteks