56 Nesiag en Gatifa.
57 Die nageslag van die slawe van Salomo was die families Sotai, Soferet, Perida,
58 Jaäla, Darkon, Giddel,
59 Sefatja, Gattil, Pokeret-Sebajim en Amon.
60 Die tempel-slawe en die persone van die nageslag van die slawe van Salomo was almal saam 392.
61 Daar het ook persone gekom uit die stede Tel-Melag, Tel-Garsa, Kerub-Addan en Immer. Maar hulle kon nie bewys aan watter families hulle behoort en wie hulle voorvaders was en dat hulle Israeliete is nie.
62 Dit was 642 persone van die Delaja-familie, die Tobija-familie en die Nekoda-familie.