69 Hulle het 435 kamele en 6 720 donkies gehad.
70 Party van die familiehoofde het presente gebring vir die werk by die tempel. Die goewerneur het 1 000 goue darieke en 50 bakke en rokke vir 530 priesters gegee.
71 Party van die familiehoofde het 20 000 goue darieke en 2 200 mines silwer gegee.
72 Die ander mense het 20 000 goue darieke, 2 000 mines silwer en rokke vir 67 priesters gegee.