9 van Sebulon: Eliabseun van Gelon,
10 van die nageslag van Josef,van Efraim: Elisamaseun van Ammihud,van Manasse: Gamliëlseun van Pedasur,
11 van Benjamin: Abidanseun van Gidoni,
12 van Dan: Agiëserseun van Ammi-Saddai,
13 van Aser: Pagiëlseun van Okran,
14 van Gad: Eljasafseun van Deüel,
15 van Naftali: Agiraseun van Enan.