3 en hy het begin praat. Hy het gesê:“Dit is Bileam seun van Beorwat praat,God wys vir my dinge.
4 Ek is ’n man wat hoorwat God vir my sê,en wat sien wat die Almagtigevir my wys.Wanneer ek gaan lê en ek bid,dan wys God vir my dinge.
5 Israeliete, julle tenteis baie mooi,julle woonplekke is mooi.
6 Hulle lyk soos lang valleie,soos tuine langs ’n rivier,soos aalwyne wat die Heregeplant het,soos sederbome langs die water.
7 Die Israeliete se waterkruikeloop oor,hulle saai koring by baie water.Hulle koning is sterkeras koning Agag,en hulle land word altyd groter.
8 God het hulle uit Egipte gebring,Hy is vir hulle soos die horingsvan ’n oer-os.Hulle sal die volke oorwinwat hulle vyande is,hulle sal die vyandese bene breeken hulle sal die vyandemet pyl en boog skiet.
9 Die Israeliete is soos ’n leeu.Wie sal ’n leeu opjaagas hy gaan lê het?Israeliete, die Here seëndie mense wat vir julle seën,en Hy vervloek die mensewat vir julle vervloek.”