19 Er en Onan was seuns van Juda, maar hulle het gesterf in die land Kanaän.
20 Die families in die Juda-stam was Sela, Peres en Serag.
21 Die families van die nageslag van Peres was Gesron en Gamul.
22 Daar was 76 500 persone in die families van die Juda-stam.
23 Die families in die Issaskar-stam was Tola, Puwwa,
24 Jasub en Simron.
25 Daar was 64 300 persone in die families van die Issaskar-stam.