Numeri 35:28 ABA

28 Wanneer die persoon wat die ander persoon doodgemaak het, in die asielstad bly totdat die hoëpriester dood is, dan mag hy daarna teruggaan na sy grond.

Lees volledige hoofstuk Numeri 35

Kyk Numeri 35:28 in konteks