11 Volgens die ou ooreenkoms het die hoëpriester altyd die bloed in die Heiligste deel ingebring, terwyl die dooie diere buite die blyplek van die mense verbrand is.
Lees volledige hoofstuk Hebreërs 13
Kyk Hebreërs 13:11 in konteks