30 Die pa is intussen na die tweede seun toe. Hy vra hom ook om te gaan help. ‘Goed, Pa, ek sal gaan,’ sê die seun dadelik. Dit was egter net leë woorde, want hy het nooit gegaan nie.
Lees volledige hoofstuk Matteus 21
Kyk Matteus 21:30 in konteks