29 “Daardie swaarkry sal skaars verby wees of die son sal skielik dowwer word, en die maan sal glad nie meer opkom nie. Die sterre sal uit die hemel val en die natuurwette wat die skepping beheer, sal hulle krag verloor.
Lees volledige hoofstuk Matteus 24
Kyk Matteus 24:29 in konteks