5 “Dit was toe ook so. Die bruidegom het nie gou gekom nie. Hulle het gewag en gewag. Later het hulle vaak begin word en aan die slaap geraak.
Lees volledige hoofstuk Matteus 25
Kyk Matteus 25:5 in konteks