1 Daarna is Jesus teen die heuwel af saam met ’n klomp mense wat om Hom saamgedrom het. Hulle wou meer van Hom hoor en leer. Terwyl hulle so stap, gebeur daar iets merkwaardigs.
Lees volledige hoofstuk Matteus 8
Kyk Matteus 8:1 in konteks