1 Konings 10:2 DB

2 Sy het ’n groot groep mense saam met haar Jerusalem toe gebring. Haar kamele was swaar gelaai met speserye, juwele en ’n groot klomp goud. Toe sy Salomo uiteindelik ontmoet, het sy hom met allerlei vrae bestook.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 10

Kyk 1 Konings 10:2 in konteks