28 Die koning se manne het vir hom perde uit Egipte en Kewé ingevoer. Hulle het dit in Kewé vir ’n goeie prys gekry en dan Jerusalem toe gebring. Strydwaens is ook uit Egipte ingevoer.
Lees volledige hoofstuk 1 Konings 10
Kyk 1 Konings 10:28 in konteks