20 Na ’n ruk het Batseba vir Salomo gesê: “Ek kom met ’n klein versoekie en ek hoop jy sal dit nie weier nie.” “Wat is dit, Ma?” het Salomo gesê. “Ek help mos graag.”
Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2
Kyk 1 Konings 2:20 in konteks