40 Toe Simeï hiervan hoor, was hy woedend. Sonder om verder te dink het hy sy donkies gepak en is na koning Akis toe in Gat. Hy wou ten alle koste sy slawe terugkry.
Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2
Kyk 1 Konings 2:40 in konteks