3 In dié tyd het koning Agab van Israel vir sy amptenare gesê: “Weet julle dat Ramot in Gilead eintlik aan ons behoort? Waarom het ons dit nog nie van die koning van die Arameërs teruggevat nie?”
Lees volledige hoofstuk 1 Konings 22
Kyk 1 Konings 22:3 in konteks