37 Die Judese onderhandelaars Eljakim, Sebna en Joag was baie ontsteld. Hulle het hulle klere geskeur en na Hiskia toe gegaan om vir hom te vertel wat die Assiriese hoofgesant alles gesê het.
Lees volledige hoofstuk 2 Konings 18
Kyk 2 Konings 18:37 in konteks