14 Nebukadnesar het ook die mense van Jerusalem weggeneem. Hy het 10 000 mense gevang en as gevangenes weggevoer: die amptenare en beste soldate, maar ook die vakmanne wat hy kon gebruik. Net die armste mense het in die land agtergebly.
Lees volledige hoofstuk 2 Konings 24
Kyk 2 Konings 24:14 in konteks