13 swartaasvoëls, valke en al die roofvoëlsoorte;
14 al die kraaisoorte;
15 volstruise, nagvalke, seemeeue en alle soorte roofvoëls;
16 uile, ibisse en flaminke;
17 pelikane, swane en visvangers;
18 ooievaars en al die reiersoorte; hoep-hoepe en vlermuise.
19 “Alle insekte met vlerke is onrein. Julle mag dit nie eet nie.