9 “Julle mag enige vis met vinne en skubbe eet.
10 Alle waterdiere sonder vinne of skubbe mag julle nie eet nie, want hulle is onrein.
11 “Alle voëls wat rein is, mag julle eet.
12 Die volgende mag julle egter nie eet nie: arende, lammervangers en visarende;
13 swartaasvoëls, valke en al die roofvoëlsoorte;
14 al die kraaisoorte;
15 volstruise, nagvalke, seemeeue en alle soorte roofvoëls;