Deuteronomium 15:2 DB

2 Dit beteken dat almal wat geld vir ’n mede-Israeliet geleen het, dit in die sewende jaar moet afskryf. Hy moet geensins probeer om dit terug te kry nie, want die Here het gesê dit moet so gebeur.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 15

Kyk Deuteronomium 15:2 in konteks