20 Hulle moet vir die leiers sê: ‘Hierdie seun van ons is opstandig teen ons. Hy luister nie as ons met hom praat nie. Al wat hy van die môre tot die aand wil doen, is om soos ’n vraat en ’n dronklap aan te gaan.’
Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 21
Kyk Deuteronomium 21:20 in konteks