Deuteronomium 24:13 DB

13 Gaan gee die klere terug wanneer die son sak, want hy slaap in sy klere. Dis al wat hy het om hom warm te maak. Hy sal jou voorspoed toewens as jy sy klere teruggee. En die Here sal ook sien wat jy doen en dit sal goed wees in sy oë.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 24

Kyk Deuteronomium 24:13 in konteks