1 “Sê nou twee mans vat mekaar hof toe oor iets waaroor hulle nie saamstem nie. Die landdros bepaal wie reg is. Hy sê hierdie man wat reg gedoen het, is onskuldig en daardie man wat verkeerd gedoen het, is skuldig.
Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 25
Kyk Deuteronomium 25:1 in konteks