3 Onder geen omstandighede mag jy iemand meer as 40 houe met ’n sambok laat slaan nie. As jy iemand meer as 40 houe slaan, verneder jy hom voor ander mense. Dis nie ’n goeie ding nie.
Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 25
Kyk Deuteronomium 25:3 in konteks