Deuteronomium 25:8 DB

8 “Dan moet die leiers van die stad hierdie man roep en met hom praat. Hulle moet vir hom verduidelik hoekom dit belangrik is dat hy met sy oorlede broer se weduwee moet trou. Maar as hy weier om te doen wat hulle vir hom sê, en hy weier om met hierdie vrou te trou,

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 25

Kyk Deuteronomium 25:8 in konteks