Deuteronomium 26:17 DB

17 Jy het mos gesê dat die Here jou God is. Jy het vandag gesê dat Hy jou volk se Regeerder moet wees. En jy het belowe dat jy alles sal doen wat Hy sê. Jy sal doen wat Hy jou beveel.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 26

Kyk Deuteronomium 26:17 in konteks